Successfully reported

Lala Pansie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Esda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik, gemaklik en gasvrye, skoon en stylvolle verblyf. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Alles wat ons nodig gehad het in 'n knus, heerlike, warm atmosfeer! Ons het die verblyf baie geniet! Vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Enjoyable and peaceful. Met by friendly hosts. Room was clean and well presented. Area was peaceful and quiet and I had a restful sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Baie netjies en die feit dat my hond kon saamkuier, het vir ons baie beteken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zander P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Regtig baie lekker en verwelkomend. Dit was regtig baie lekker met alles wat mens nodig sal kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantastic. We had a wonderful time staying here, the space was neat and everything I needed was available. The host was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

As jy 'n baie netjiese goeie waarde vir geld verblyf soek, is Lala Pansie die plek. Lieflik gewees! Ek sal Lala Pansie beslis aanbeveel. Alles was verskriklik netjies. Die eenheid bevat alles wat nodig is, van tee tot 'n haardroër. Spesiale versoeke vir 'n ekstra matras is voorsien soos versoek. Ons is vriendelik ontvang en het geweet ons kan gerus iets vra indien nodig. Eenheid is baie skoon en regtig naby aan alles. Omgewing is stil en rustig. Hierdie was die perfekte plek vir 2 aande se oorbly om 'n familiegeleentheid by te woon in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan En Marlene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Aangenaam, lekker tuis gevoel. Baie lekker gebly, perfek vir 'n naweek se wegbreek. Baie skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Beautiful, clean, and fresh-smelling. Beautiful, clean place. Comfortable bed and smells very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Waarde vir geld. Pragtig! Skoon! Netjies! Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Taaibos Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb97e3c6f0e23c7fc113aabe072e5b9ce53789b174e4d490beab6cea11ccf3dd91e71034a8595b12f3fe691d2375073e4209?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 9 Taaibos Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367721130018 21.411134080018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang