Successfully reported
+19

Lalamo Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Essenhout Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lalamo Guest House is in 'n deel van die bekende Vallei van die Olifants geleë, met sy wild en unieke Afrika-atmosfeer.

Verblyf is beskikbaar vir vakansie- en sakereisigers. Gaste het 'n keuse tussen dubbel-, tweeling- of gesinskamers. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, waaiers, toiletware, handdoeke, TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste word bederf met 'n kroeg op die perseel en dae kan lekker luilekker by die swembad spandeer word.

Op 'n kort 1 km-rit vanaf die Phalaborwa-hek tot in die bekende Krugerwildtuin.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Uta W
Besigheidsreis
5.0
Very nice. We always enjoy being at Lalamo's.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Maricke P
Besigheidsreis
5.0
Vriendelik en tegemoetkomend. Die dames was baie vriendelik en tegemoetkomend. Hulle het my aanwysings vir die dorp gegee en het 'n plan gemaak toe hu...
Sien meer
Mei 2024
Rickus N
Besigheidsreis
5.0
Dit voel of jy by familie kuier. Die twee mees behulpsame dames is daar om jou te ontvang. Die prys sluit ontbyt in en is uitstekende waarde vir geld....
Sien meer
Mei 2024
Cedric K
Besigheidsreis
5.0
Very welcoming. Very welcoming, would recommend as a convenient overnight stop if entering KNP at the Phalaborwa Gate. Nice, friendly r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Janien P
4.8
Heerlike ontbyt by Lalamo! Die gasvrou het uit haar pad gegaan vir my besoek!
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Olga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1 Essenhout Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Lalamo Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Essenhout Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNGVhZTZhLWUwNzAtNGJhZC1iYTNkLTcwZTEzOWQxNmQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 1 Essenhout Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.948375 31.14921
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang