Successfully reported

Lalandi Unit 14-Beach Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Cobus H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie aangename eenheid om in te bly. Sal definitief aanbeveel. Fantastiese eenheid. Definitief huis weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica L
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Rustig. Veilig. Heerlik. Dit was netjies en veilig, stunning views en die in klok was vinnig en maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Perfek. Alles was perfek. Dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reney J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Dit was hemels, veral as die son in die aand tussen die palms in die see wegsak. Hierdie is 'n lieflike plek met alles wat jy kan dink om nodig te hê. Baie goed ingerig met 'n asemrowende uitkyk oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Lalandi Unit 14-Beach Cottage
Dit was 'n plesier om julle te huisves! Baie dankie dat julle vir ons gekies het—ons wens julle alle voorspoed toe en sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Nadia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Awesome views. Excellent! Very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Lalandi Unit 14-Beach Cottage
We're glad that you enjoyed your stay with us, Nadia. We hope for your speedy return!

Celia B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Die dek en grasperk is 'n treffer. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Lalandi Unit 14-Beach Cottage
Dit was 'n plesier om jou te huisves! Jy is meer as welkom om weer by ons te bly.

Lohandi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Rustig, mooi, goeie kliëntediens. Heerlik gebly by Lalandi Eenheid 14. Uitsig is ongelooflik en plekkie is ideaal geleë tussen Walvisbaai en Swakopmund.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was 'n wonderlike tyd gewees en het dit baie geniet. Ons het die paar dae wonderlike tyd en verblyf ervaar. Die eienaar was te alle tye beskikbaar en behulpsaam. Sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Lalandi Unit 14-Beach Cottage
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Johann. Groete Christine

Jennifer P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige omgewing in 'n netjiese woonstel. Baie lekker gebly in 'n netjiese woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Pragtige uitsig oor die see. Alles baie mooi. Alles was perfek, baie ruim. Alles wat nodig is, is daar. Net 'n bietjie misleidende advertensie. Geen TV in enige kamer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Lalandi Unit 14-Beach Cottage
Hi Ronel Verskoning vir die TV. Ek moes die inligting op datum bring om aan te dui dat daar net 'n slim TV in die sitkamer is. Groete Christine

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersteweg, 14 Lalandi Complex, Langstrand, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc56539255786e0deff498d5dc8d5d273d134269977009d71b9c7efae20d0aecc62dce0e9a8b862ca64623712ac354dba6289?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 Eersteweg 14 Lalandi Complex Erongo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.811088637858 14.544229245369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang