Successfully reported
+15

Lalani Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R524, Levubu, 0929, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lalani Lodge bied bekostigbare verblyf in 'n skilderagtige vallei 45 km vanaf Louis Trichardt, in Limpopo. Met sy skouspelagtige uitsigte oor die Soutpansberg-bergreeks waar gaste stap- of voëlkyk kan geniet, bied die plaas 'n rustige wegbreek te midde van asemrowende natuurskoon.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 6 selfsorg-chalets wat elk uit 'n slaapkamer, leefarea en 'n badkamer bestaan. Die eenhede beskik oor kombuisies wat toegerus is met 'n yskassie, oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Bykomende geriewe sluit 'n privaat braai-area vir elke eenheid en 'n TV in.

Daar is WiFi op die perseel beskikbaar terwyl gaste in die gemeenskaplike plonspoel kan afkoel.

Besigtigingstoere deur die plaaslike vrugtebedrywe, omliggende natuurreservate of gaste kan daguitstappies na die omliggende oorde of Krugerwildtuin geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Mia A
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik rustig. Pragtige huisie, goed toegerus. Die omgewing is pragtig. Ek het heerlik op die grasperk gesit en 'n boek lees.
Sep 2025
Secram Trading 36 Pty Ltd, Trading As Cash Crusaders Paledi Mall, 2
Besigheidsreis
5.0
Peaceful. It was very peaceful and the animals walking around were great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Bennie V
Besigheidsreis
5.0
Beveel aan. Die kamers is netjies en skoon met alles wat jy nodig het, en die gasvryheid is uitstaande. Ideaal vir ’n stil wegbreek of oornagplek. Ons...
Sien meer
Jul 2025
Steve B
Saam met lewensmaat
4.6
Enjoyed our stay. Lovely, clean accommodation in beautiful gardens on a macadamia farm. Ideal for birding, which was our principal acti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Teresa B
Saam met lewensmaat
4.2
Pleasant and will definitely visit again. Was only for one night on a business trip but worth it. Cosy chalet with a nice atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hercules Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R524, Levubu, 0929, Limpopo
  • Gaste dink Lalani Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R524, Levubu, 0929, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj56ZV0zuRqTbOqJUPEB4SRkwKff7PhMlBTA0zsto495WlqOuIM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 R524 Levubu 0929 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.057591300516 30.276625156402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang