Successfully reported

Lalapanzi Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wernen A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

100% aanbeveling, gasvrou bied alles moontlik om gaste tuis te laat voel. Dit was perfekte verblyf, die eienaar se gasvryheid 100%. Ek het gevoel of dit my eie huis is. Die veiligheid en rustigheid uniek asook die ligging. Advertensie en werklikheid 100% in lyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suthea
Lalapanzi Gastehuis
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis waarna ek streef: dat Lalapanzi soos gaste se eie huis moet voel!

Etienne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Relaxing and comfortable. It was a relaxing and comfortable stay. Everything you need is in a clean house. The host was helpful with directions and information about the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suthea
Lalapanzi Gastehuis
Baie dankie, Etienne. Ek waardeer die positiewe terugvoer.

Daniel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Toesluitmotorhuis, ruim skoon vertrekke, alles werk goed, hele huis vir jouself. Lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suthea
Lalapanzi Gastehuis
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit. Altyd welkom om weer te kom!

Lenie F
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Was regtig rustig en goed. Alles was netjies, net 'n bietjie gesukkel met die gas watertoestel, maar het heerlik warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suthea
Lalapanzi Gastehuis
Baie jammer vir die probleme met die gasgeyser. Ons waterdruk word tans deur Munisipaliteit beheer (die druk word verlaag) wat almal wat gasgeyser het, probleme gee. Dankie vir die andersins positiewe kommentaar. Ek waardeer dit.

Frans S
1 nag
5.0
Des 2024

Stil en rustig. Baie lekker gebly. Baie goed geleë. Als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suthea
Lalapanzi Gastehuis
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!

Beverley M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike verblyf. Heerlik gebly in 'n baie gemaklike huis in die middel van die dorp. Ons het baie tuis hier gevoel en kon ook na 'n lang dag op die pad lekker uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suthea
Lalapanzi Gastehuis
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Beverley! Altyd welkom as julle deur Williston ry!

Renate H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Hoogs aan te beveel. Stil, veilige omgewing. Kommunikasie via webwerf asook privaat met gasvrou was uitstekend. Baie bedagsaam en het waardering vir warm bed en vars broodjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suthea
Lalapanzi Gastehuis
Renate, ek waardeer jou positiewe terugvoer. Niks maak my gelukkiger as om te hoor dat gaste tevrede is nie. Altyd welkom by Lalapanzi.

Annemarie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lalapanzi is 'n rusplek vir jou voete en jou siel. Alles baie netjies en gerief. Die huis is uiters netjies en baie goed toegerus. Het 3 soorte koffies, rooibos tee en gewone tee, beskuit, ontbytkos, volop melk, konfynte, en sommer lekker sjokolade bederf, en genoeg handeroom, tot shampoo tot ons beskikking gehad. Die linne is van 'n baie goeie gehalte. Daar was ekstra komberse. Ons was met soveel liefde en sorg ontvang - dit het gevoel asof ons by Mamma kom kuier het. Tog was nie lastig nie. Ons het heerlik privaat gekuier. Die absolute stilte saans was hemels. Mens besef nie hoe erg die stad selfs saans nooit stil raak nie. Hier raak mens stil en geniet die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suthea
Lalapanzi Gastehuis
Baie dankie, Annemarie, vir jou pragtige woorde! Dis waarna ek streef: om elke gas te laat voel asof hul tuiskom!

Jean D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Alles ok, behalwe warm water. Kon slegs een persoon laat stort die aand, die gas geyser wou nie weer aanskakel nie. Tweede persoon kon eers die volgende dag stort. Ek het die batterye omgeruil, maar dit het nie gehelp nie. Dit is 'n klein probleempie, maar veroorsaak groot ongemak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suthea
Lalapanzi Gastehuis
Ek is baie jammer vir die ongerief, Jean. Ek was glad nie bewus van die probleem nie. Normaalweg draai ek voor gaste inboek die kombuis wasbak se kraan oop om te kyk of die gas aanslaan. Ek sal dit baie waardeer as gaste soiets onmiddellik onder my aandag bring, want ek streef regtig na goeie diens!

Mariaan N
1 nag
4.6
Des 2024

Rustig. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suthea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 165
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 165
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 165
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    7 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 De Wet Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb10ed8d78b75489a6b68095d04183ad17a8c7fdb56f6e5d47f2f33efad5427c4e406e4a220eebabbcedfd17d5ada1756c0b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 165 per nag, vir 7 mense 11 5 1 5 11 De Wet Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.337864658375 20.911089070428
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang