Successfully reported
+17

Lalapanzi Gastehuis

  • Kapasiteit: 8 persone
    7 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 De Wet Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 165 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Lalapanzi Gastehuis is in Williston, 'n dorp in die Noord-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 7 volwassenes en 1 kind. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n bababedjie beskikbaar indien nodig. Die eerste gastebadkamer het slegs 'n bad en stort, en die tweede badkamer het slegs 'n toilet.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Alle breekware en eetgerei word voorsien, en tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar.

Gaste kan 'n tydjie in die tuin geniet en braai of gaan inkopies doen by die unieke Williston Mall.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wernen A
Gesin met klein kinders
5.0
100% aanbeveling, gasvrou bied alles moontlik om gaste tuis te laat voel. Dit was perfekte verblyf, die eienaar se gasvryheid 100%. Ek het gevoel of d...
Sien meer
Jun 2025
Etienne S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and comfortable. It was a relaxing and comfortable stay. Everything you need is in a clean house. The host was helpful with di...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Daniel S
Saam met lewensmaat
5.0
Toesluitmotorhuis, ruim skoon vertrekke, alles werk goed, hele huis vir jouself. Lekker gebly, dankie.
Jan 2025
Frans S
5.0
Stil en rustig. Baie lekker gebly. Baie goed geleë. Als wat jy nodig het.
Des 2024
Beverley M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf. Heerlik gebly in 'n baie gemaklike huis in die middel van die dorp. Ons het baie tuis hier gevoel en kon ook na 'n lang dag op die p...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suthea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11 De Wet Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Lalapanzi Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer-gryprelings
Ruim badkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë ingangsdeur
Breë gange
Vanaf
R 2 165
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 165
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 165
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    7 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 De Wet Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb10ed8d78b75489a6b68095d04183ad17a8c7fdb56f6e5d47f2f33efad5427c4e406e4a220eebabbcedfd17d5ada1756c0b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 165 per nag, vir 7 mense 11 5 1 5 11 De Wet Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.337864658375 20.911089070428
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang