Successfully reported

Lalapanzi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Serah H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

We enjoyed our stay at Lalapanzi! Fully equipped house with everything we needed. Lots of animals visited the property. It is close to an outlook point. We enjoyed the boma at night around the fire. The host prebooked a table for us at the Giraffe Sports Bar to watch the rugby game, which we appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Fantasties! Pragtige plek. Baie goed toegerus, nodig om niks saam te vat. Kan hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaughan W
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Wonderful and enjoyable. We enjoyed our stay. The house was fully equipped and the hosts were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aline M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Ons kon so baie diere sien wat na die huis kom. Die geluide van die seekoeie ook. Dit was so skoon en netjies binne. Sal vir seker weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rona D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Lieflike plek. Lekker kuierhuis, baie netjies en ideaal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

We had the most amazing stay. The house had everything we needed and was well equipped. Andre gave us regular updates, thank you, Andre. We were very blessed to see so much wildlife. At night we could hear the hippos and during the day the fish eagles. We also got to hear the lioness that was in the park but felt safe at all times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
AHF
Lalapanzi
Hi Jennifer, thank you for your generous review. We endeavour to provide a value for money, four star bush experience. You are welcome back anytime.

Sonia D
Lang verblyf
4.0
Jul 2023

Die huis is baie goed ingerig en maak voorsiening vir alles. Dit is baie netjies en baie prakties. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer gaan. Ons het lekker gekuier en het ons tydjie by Lalapanzi baie geniet. Dit is goed geleë en daar is baie wild wat kom kuier. Die huis is groot, ruim en netjies. En dis heerlik dat elke kamer en-suite is. Ook het hul solar en 'n watertenk, daar is dus nooit loadshedding nie en daar is ook altyd water beskikbaar. Daar is net twee dinge wat bietjie pla. 1) Die cottage is baie naby aan die huis en dit steur bietjie, want mens kan mekaar hoor gesels. En as mense in die cottage bly, dan loop hul heeltyd by ons kuierarea verby na hul motor. Dis nie heeltemal privaat nie. 2) Die drein stink soms, maar dis darem nie te erg nie. Verder is dit regtig ongelooflik lekker om daar te bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
AHF
Lalapanzi
Baie dankie vir die mooi resensie Sonia. Ons huur nie meer die cottage uit nie aangesien ons nou self daar bly. Ons sal poog om so min moontlik by die huis verby te beweeg en is nie raserige mense nie. Die canvas skeiding tussen die twee wonings sal ook help. Die Franse drein het bietjie aandag nodig en sal uitgesorteer word.

Theo V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Absoluut fantasties. Beste toegeruste akkommodasie ooit. Alles wat nodig is en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
AHF
Lalapanzi
Dankie Theo, jou kommentaar word baie waardeer. Kom gerus weer.

Willem V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

Paradys. Die vriendelikheid, hulpvaardigheid van Andre en Gerda. Al die diere wat ons elke dag besoek het. Die stilte en rustigheid van die bos. Ons was hartseer toe ons tydjie by Lakapanzi verby was. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
AHF
Lalapanzi
Baie dankie vir julle mooi resensie Willem. Met gaste soos julle, en ek bedoel dit ter harte, is dit net 'n plesier om in ons besigheid te wees. Dit was voorwaar 'n plesier om julle te huisves. Julle is altyd welkom.

Hilda F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Fantasties! Ons kuier by Lalapanzi en Baobab Cottage was vir seker een vir die boeke! Plek is bitter mooi en skoon. Ek het tot 'n boodskap gekry van die eienaar af met my verjaarsdag. Dit was spesiaal! Oom Andre het ons op hoogte gehou waar ons Leeus ens. te siene kon kry! Dankie vir 'n onvergeetlike lekker naweek! Ons gaan vir seker weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
AHF
Lalapanzi
Julle is enige tyd baie welkom Hilda. Dankie vir die mooi terugvoer. Dit word baie waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

AHF Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1732 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwNjg4YjAzLThlZGYtNDRmZi1hNzc3LTc0MWZiMjQ0MTBkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 27 5 1 5 1732 Seekoei Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.33584 31.77759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang