Successfully reported
+26

LalaWi Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Zeeland Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

LalaWi Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in die hartjie van Langebaan en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie gastehuis is 'n ideale opsie vir familie of vriende wat vakansieverblyf binne maklike bereik van die strand soek.

Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers wat gemaklik tot 4 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea sluit 'n net-kind-rusbank in met slaapplek vir 2 kinders.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke.

Die eenheid maak oop op 'n privaat balkon wat oor die Langebaan-strandmeer uitkyk met braaigeriewe en 'n sitarea om na die sonsondergang te kyk. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wilmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 21 Zeeland Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink LalaWi Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Zeeland Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd94d91a6b3ebaa23dec17f9cec4d0adc6e7114920578b7a7a6f6215eb041e77a84cb7fb9eb4a0b361083fe3140815d6244cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 21 Zeeland Street Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.090303793923 18.048495959457
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang