Successfully reported
+75

Lambert's Bay Beachfront

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 109 Strand Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lambert's Bay Beachfront bied verblyf op die strandfront in die kusdorp Lambertsbaai.

Verblyf word in 'n verskeidenheid en suite-gastekamers gebied met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het 'n sitarea met 'n kaggel, lugversorging en 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskassie, enkelstoofplaat, Nespresso-koffiemasjien en 'n ketel toegerus.

Die Courtyard Double is in die binnehof en het nie 'n see-uitsig nie. Die kamer het toegang tot 2 dekke, 'n eetarea en 'n leefarea waar gaste 'n pragtige see-uitsig kan geniet. Die kamer is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV toegerus.

Die eiendom het sonkrag. Gratis WiFi is beskikbaar en die eiendom bied maklike toegang tot die strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bets B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, best place we stayed on our trip. Highly recommended. Beautiful venue and sea view, friendly and helpful receptionist, lovely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
George O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was net lekker en diep rustig. Die ligging is perfek.
Aug 2025
Helen S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit het soos huis gevoel. Warm, vriendelik en gemaklik. Dit is die tweede keer wat ons hier gebly het en ons sal definitief weer terugkom.
Aug 2025
Amanda D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Gasvrou het ons so welkom laat voel. Ons het regtig baie lekker gebly. Ontbyt was elke oggend uit die boonste rakke. Jy moet net vi...
Sien meer
Feb 2025
Roelof V
5.0
Rustig, veilig en goeie diens. Ja, dankie, baie lekker gebly.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 109 Strand Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lambert's Bay Beachfront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 109 Strand Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf2711eb57ec859b90867d2389be7589b9e001f7e541d100294816e5db44b600b49a2026350488223ef5f21444ad3034e794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 109 Strand Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1020611 18.3043446
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang