Successfully reported

Lambert's Bay Seafront

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marlise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal beslis weer daar wil gaan bly. Alles wat ons kon nodig kry, en nog meer, was daar. Selfs Doom! Baie goed toegerus met die mooiste uitsig en sonsondergang. Die bed is baie gemaklik en alles was baie skoon en netjies. Minette se reëlings is baie goed gekommunikeer. Aanbeveling: sit dalk 'n handvatsel aan die binnekant van die badkamer se skuifdeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timothy M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Comfortable stay. Superb, excellent location. Very beautiful view. Concern about the camera inside the braai area. Is it for security reasons? We felt watched all the time when using the braai facilities. Shouldn't the security cameras be outside the property perimeters?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minette
Lambert's Bay Seafront
Good day Timothy, Sorry that you felt that way. The cameras were installed when we used the house ourselves for extra security reasons. Since it has become accommodation, the cameras are not monitored and have been switched off. We totally forgot about it. Thanks for letting us know. We will be taking the camera out.

Marica G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ontspanne Weskus oase, magiese sonsondergang. Verblyf in Lambertsbaai: ’n Ontspanne Weskus-oase. Hierdie pragtige selfversorgings-appartementsunit in Lambertsbaai bied ’n vredevolle ontvlugting. Die ligging direk aan die see met 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan skep dadelik ’n atmosfeer van rustige weelde waar die sagte geruis van golwe wat teen die rotse breek, vermeng met die skril van seevoëls wat lui oor die blou water sweef. Dit voel soos ’n private baai waar die son ondergaan in ’n vuurwarm gloed - die lug gevul met die soutagtige geur van die see terwyl die ligte middagbriesie deur die gordyne waai. Die slaapkamer is ’n klein, sonnige kokon van gemak en helder beige mure weerkaats die natuurlike lig, en ’n sagte wit bed met vars handdoeke en kussings nooi jou uit om in te sak. 'n Eenvoudige tafel met 3 stoele is daar vir daardie lui oggende met ’n boek of rekenaarwerk. Die hoofslaapkamer se venster, omraam deur blou gordyne, kyk reguit uit op die oseaan - 'n mens kan ure lank sit en kyk hoe die son oor die horison dans, met die see wat skitter soos ’n oneindige blou tapyt. Die koel vloer is aangenaam onder jou voete, en die klein matjie by die bed voeg ’n warm, huislike aanraking en afgerondheid toe. Die tweede slaapkamer is langs die kombuis, maar bevat die opwasfasiliteite vir die kombuis. Dit is ook die deurloop na die badkamer. Derhalwe is die kamer meer geskik vir 'n gas wat nie ingesteld is op privaatheid nie. Die kombuisie is funksioneel, perfek vir gemaklike etes met ’n uitsig. Die wit kaste is ruim, met ’n yskas, mikrogolf, stoof en selfs ’n Airfryer vir vinnige Weskus-vis en tjips. Jy kan oggendkoffie maak terwyl jy die sonlig oor die see sien inskuif - die tee- en koffiefasiliteite was netjies gereël. Dit skep ’n atmosfeer van selfstandige vryheid, geen haas nie, net die geleidelike ritme van die getye wat jou dae dikteer. Die badkamer is eenvoudig maar skoon, met ’n oopplan-stort wat natuurlike lig deur die klein venstertjie kry, en die blou matjie by die deur en die handdoeke wat gereed lê, gee dit ’n vars, see-verfrissende gevoel, presies wat jy wil hê ná ’n dag aan die strand. Hierdie verblyf in Lambertsbaai is soos ’n sagte omhelsing van die see: ontspanne, outentiek en vol van daardie Weskus-sjarme wat jou siel herstel, en dit is ideaal vir paartjies of solo-reisigers wat die rustigheid soek, met maklike toegang tot die dorp se restaurante en die hawe. Indien jy ’n see-uitsig-oord soek, boek dit nou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aangenaam. Lekker gebly. Alles wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlik en ontspannend. Alles onder een dak. Mooi plek en mooi dorp. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorita F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Lekker. Was lekker rustig en die mooiste uitsig van die see en naby geleë aan baie plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Verruklike see-uitsig. 'n Baie aangename verblyf in 'n goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Hedrik D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

N oase. Rustig en lekker geslaap na 'n lang rit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renè E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

'n Baie lekker eenheid met so 'n pragtige uitsig! Sal sonder twyfel weer daar toe. Net 'n eenaand oorbly, maar baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 536

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6421ac7b7551a970aca24acfb4cf7755549121d81b1d1d25f188659e4401a1c369685b53c7260bc85cda946c8b5c1103f4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 150 5 1 5 86 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.099738 18.304543
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang