Successfully reported

Lambs Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bronwyn S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Felt like we were on holiday. Excellent location, peaceful farm environment. Centrally located to Arniston, De Mond Nature Reserve and Struisbaai. I would recommend also renting the unit next door if you have teenagers that need their own space. The cottage was neat and tidy, all of the appliances, cutlery and crockery were of top quality. My husband particularly enjoyed the quality of the braai utensils and facilities. The WiFi speed was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Lambs Inn
Wonderful to host these easy guests. Great having you enjoying our Overberg gems. Come again. Happy travels!

Henriëtte V
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie dankie vir 'n gerieflike rusplek om te oornag. Netjiese plekkie. Die huisie is toegerus met koffie en beskuit, asook handdoeke, wat dit gerieflik maak vir reisigers wat min pak of nie by 'n winkel uitgekom het nie. Daar is ook 'n verwarmer en 'n waaier wanneer die lug te koud of warm is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Lambs Inn
Lekker om jou te host. Dankie. Hoop jy het die Voet van Afrika wedloop geniet. Mooi dag.

Ricardo G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

The best break ever. We loved the place. It was a nice getaway. Very peaceful. Will definitely go there again. We felt much rested after our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Lambs Inn
Thank you, appreciate. Wonderful quiet, tidy guests who enjoy the peace. Loved having you at Lamb’s Inn.

Riana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig en stil soos ons dit verkies. Baie lekker oornag gewees. En dankie vir my verjaarsdagwelkomingsboodskap! Dit was baie oulik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Lambs Inn
Bly julle het lekker gekuier, dankie.

Bridgette W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

We found our new favourite place! What an absolute gem of a place! Judy is an incredible person, she went the extra mile (and more) to make sure that our stay was nothing short of amazing. Our kids loved the farm life and our 6-year-old cried almost the whole way home when we left, because she was so sad to leave! We cannot wait to come and stay again. The cottage has everything you need for a comfy stay and the views of the farmlands are so lovely. A truly tranquil place, perfect for long or short stays. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Lambs Inn
Thank you for your kind review. Much appreciated. You are just the most special family with beautifully mannered children. We welcome enthusiastic nature lovers and look forward to hosting you soon. Lamb’s Inn is where we want strangers to become friends.

Simone M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Het letterlik net oornag, wens ons kon langer kuier. Heerlike salige plaasgevoel. Vars plaaslug was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Rustig en ontspannend. Ons het dit regtig baie geniet, dit is baie stil en rustig en mens kan behoorlik afskakel. Judy het uit hul pad gegaan om ons te help, en ons het lekker tuisgebakte brood ontvang. Dit was ongelooflik en ek sal enige tyd weer daar gaan afskakel en vergeet van die stadsgedruis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Lambs Inn
Wonderful hosting you, glad you had a relaxing time. Hope to see you in the beautiful Overberg soon again. Safe travels.

Eon T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker blyplek. Baie oulike plek, sal vir seker aanbeveel om hier te bly, perfekte plek vir ontsnap uit die besige stadslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Lambs Inn
Dankie vir die mooi review, lekker om julle te 'host'. Kom weer gou. Prinskraal groete.

Marius R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Vrede. Ons het baie lekker gebly. Judy en Liza het ons baie welkom laat voel met 'n warm broodjie met regte botter en heuning asook 'n sjokolade op die bed. Die plaasatmosfeer was besonders, al die geluide soos uile, skape, paddas, fisante en die skape met hul lammers. Dit was so rustig en het eintlik gevoel soos 'n vakansie. Dit is ideaal vir iemand wat wil afsonder van die gejaagdheid van 'n besige lewensstyl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Lambs Inn
Baie, baie mooi review, waardeer. Ons het geniet om julle te bederf. Prinskraal groete

Lidia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rustig. Fantasties lekker rustig natuurskoon dit was regtig 'n moet, wegbreek na rustigheid, vrede. Die binne kaggel werk goed in die koue en ons het heerlik buite op die stoep gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Judy
Lambs Inn
Baie dankie, was lekker om julle in die Overberg te hê, kom weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prinskraal Farm, R316, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10cbc6d3bdc26f80ef68a76b6d8937cd3940d51b1180dc94800315f33042e0976a8ec8e29351a7be912e5904c66cf206fc91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Prinskraal Farm R316 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.631954949912 20.113937763416
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang