Élan CustomStay
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 519 Saalbek Street, Monument Park, Pretoria, 0105, Gauteng
-
Vanaf
R1 000R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Élan CustomStay is 'n bekoorlike gastehuis in die Monument Park-woonbuurt, Pretoria. Die verblyf is sentraal geleë en naby die O.R. Thambo-lughawe, Unitas en Little Company of Mary-hospitaal. Dit is ook 1.6 km vanaf Soltec.
Verblyf word in 'n keuse van 2 eenhede gebied, waarvan een geskik is vir 'n paartjie met 1 kind. Al die eenhede het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eet-geriewe.
Gaste kan in die swembad afkoel, 'n braai geniet of in die tuine ontspan. Veilige parkering word voorsien.
Pretoria spog met 'n verskeidenheid aktiwiteite soos perdryroetes by die Voortrekkermonument, wildkyk by Premier Gamer Reserve en tandem-valskermspring by die Pretoria Valskermspringklub. Die huis is sentraal geleë naby hospitale, skole en hoofweë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 519 Saalbek Street, Monument Park, Pretoria, 0105, Gauteng
- Gaste dink Élan CustomStay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 519 Saalbek Street, Monument Park, Pretoria, 0105, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang