Successfully reported
+19

Élan CustomStay

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 519 Saalbek Street, Monument Park, Pretoria, 0105, Gauteng
  • Vanaf R1 000 R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Élan CustomStay is 'n bekoorlike gastehuis in die Monument Park-woonbuurt, Pretoria. Die verblyf is sentraal geleë en naby die O.R. Thambo-lughawe, Unitas en Little Company of Mary-hospitaal. Dit is ook 1.6 km vanaf Soltec.

Verblyf word in 'n keuse van 2 eenhede gebied, waarvan een geskik is vir 'n paartjie met 1 kind. Al die eenhede het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eet-geriewe.

Gaste kan in die swembad afkoel, 'n braai geniet of in die tuine ontspan. Veilige parkering word voorsien.

Pretoria spog met 'n verskeidenheid aktiwiteite soos perdryroetes by die Voortrekkermonument, wildkyk by Premier Gamer Reserve en tandem-valskermspring by die Pretoria Valskermspringklub. Die huis is sentraal geleë naby hospitale, skole en hoofweë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nuf S
Saam met lewensmaat
5.0
Geruste hart in heerlike atmosfeer. Heerlik. Alles was werklik netjies en gerieflik.
Aug 2025
Alet B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, ruim en veilig. Heerlik gebly, Annali is 'n goeie gasvrou, lekkerste ontbyt geëet.
Jun 2025
Hardus F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Ons verblyf was baie lekker, is baie vriendelik ontvang deur gasvrou Annalie en 'n baie vriendelike hondjie wat baie bly was daar is a...
Sien meer
Mei 2025
Judean J
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende plek kan dit werklik aanbeveel! Sien sterre.
Apr 2025
Carol O
Gesin met tieners
5.0
Ons het baie lekker gebly. Verblyf was gerieflik, skoon en netjies. Gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 519 Saalbek Street, Monument Park, Pretoria, 0105, Gauteng
  • Gaste dink Élan CustomStay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 519 Saalbek Street, Monument Park, Pretoria, 0105, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA232f364c7610c647ae269a4ec4bd6c21fc1db9ebf2cc6c892478164f127e4ca814b93bd5f31e3bdf7b13473714d5da95a0ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 519 Saalbek Street Monument Park 0105 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.801704318469 28.222144974205
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang