Successfully reported

Land's Edge on Cinneraria

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Nadia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vinnige draai in Struisbaai. Baie oulike woonstel tipe gastehuis apart van die groter huis. Baie netjies, skoon en goed ingerig. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar in die kombuis vir 'n braai. Lieflike braai area op jou stoep. Die ingeboude bankie sit net nie so lekker nie. Stapafstand van die winkel af en 'n blok of wat verder is die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maricia L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Beste Land Edge on Cinneraria in Struisbaai. Dankie vir 'n wonderlike nagrus, sal beslis weer kom. En dankie aan Nadine vir haar vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63f9eb246e97f851806360b73b78d19d5989ea4bfe43aac0cf6ba78cfb6170444b38c138d15671229ad9fb56143385c2537e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 21 Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.8025732 20.0523321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang