Successfully reported
+101

Land's Edge on Cinneraria

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Land's Edge on Cinneraria is 'n luukse gastehuis wat gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Struisbaai bied. Dit is ideaal vir die hele gesin, vriende of enkelreisigers wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek naby die strand.

Die gastehuis beskik oor 4 pragtige eenhede met privaat badkamers. Die eenhede het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange.

Elke eenheid het 'n leefarea met 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan in die welige tuin piekniek hou en by die braai-area kuier. Nabygeleë aktiwiteite sluit staptoere, bergfietsry, 'n rits restaurante en staproetes in. Veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 21 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Land's Edge on Cinneraria het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63f9eb246e97f851806360b73b78d19d5989ea4bfe43aac0cf6ba78cfb6170444b38c138d15671229ad9fb56143385c2537e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 21 Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.8025732 20.0523321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang