Successfully reported
+17

Landsrivier Cottage No 1

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 133 Portion 3, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Landsrivier Cottage No 1 is 'n knus selfsorg-eenheid op 'n plaas in Uniondale, aan die voet van die Kammanassieberge, met asemrowende uitsigte op die berg en oor omliggende weivelde. Dit is die ideale plek om die gewoel van die alledaagse lewe te ontsnap.

Hierdie eenheid word deur sonkrag aangedryf en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en het 'n buitestort. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n houtkaggel. Die sitarea het 2 gemaklike rusbanke met slaapplek vir 2 kinders, en gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet.

Buite kan gaste om die boma ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. By Landsrivier kan gaste verskeie staproetes op die plaas verken, bergfietsry in die vallei geniet, visvang in een van 3 damme, of kanovaart. Die nabygeleë dorpie Uniondale bied ook 'n verskeidenheid restaurante en 'n paar winkels.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carol H
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquility. It was absolutely fantastic, just what we needed. Quiet and peaceful. We had everything that we needed and really enjoyed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Christian P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte plek omring met natuur. Baie mooi plekkie om die rustigheid van die natuur te beleef. En uit te kyk op die prentjiemooi berge.
Sep 2025
Johan P
Gesin met tieners
5.0
Verblyf was heerlik so teen die voet van die Kamanassie Berge. Ons het 'n aangename dag gehad - wens ons kon langer bly!
Jul 2025
Michael S
Gesin met klein kinders
5.0
Ons sal weer daar gaan bly. Alles wat jy nodig het, is daar. Verblyf was fantasties gewees. Natuur was asemrowend. Eienaar was baie behulpsaam en vrie...
Sien meer
Jun 2025
Kevin Z
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful. Peaceful. Off the grid! Host was incredible and super considerate. 5. Beautiful. Peaceful. Off the grid! Host was incredible...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Farm 133 Portion 3, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Landsrivier Cottage No 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 133 Portion 3, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ea526ac2a25fa68808441a3b11e19b1a1c58d174bde02ef0c7cb29ce15965cbf21dd32ba2572162f11803eebc7782b7d46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 Farm 133 Portion 3 Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.678537406068 22.955083695699
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang