Successfully reported

Landy Lane Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Oluwatimileyin O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Clean. The bed was very comfortable. The owners were very friendly. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deonette A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Net perfek vir 'n vinnige inloer. Dit was inderdaad 'n wonderlike plekkie om te besoek vir paar dae. Netjies en mooi skoon en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie aangename ervaring. Het verblyf baie geniet. Baie netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik en gasvry. Kan vir seker aanbeveel. Pragtig geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave B
1 nag
5.0
Jul 2025

Very nice. Great stay. Well-located property, nicely equipped and such nice hosts. Recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jei Forestry Cc Vat Nr: 4210221984. Po Box 850, White River 1240 S
1 nag
5.0
Jun 2025

Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik, lekker gebly, rustige plek. Baie lekker gebly, rustige plek en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regardt S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker verblyf - beveel dit aan. Lekker verblyf - al die nodige dinge is in die huis. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker verblyf in die hartjie van die pragtige Middellande. Die eenheid is klein en kompak met alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike verblyf. Skoon, netjies en gasvrou vriendelik en behulpsaam. Koffie, tee, melk, handdoeke, seep, ens. word verskaf. Mooi, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Comfy overnight accommodation. Accommodation was clean, comfortable and well equipped. The host was friendly and there was parking under cover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantastic! It was wonderful, the images don't do it justice. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fathima M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfect autumn getaway. Charmaine and her family were wonderful and helpful hosts. The cottage is gorgeous, with such a beautiful view. We loved eating out on the stoep, looking at the autumn trees in their front yard. The full kitchen was a plus, and their 3 dogs were so cute, well-trained, and friendly. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: District Road 2346, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8eceec5178c8d6bee090d0f3cb59e94136f59d1879a2e4c30b87ad90bb3888f1590a4193f4e6bfd4ffaa320d76804e0d17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 District Road 2346 Lidgetton 3270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.425883407527 30.089907396464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang