Landy Lane Cottages
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: District Road 2346, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Landy Lane Cottages bied knus selfsorgkothuise, ideaal geleë net langs die R103, naby Lidgetton in die KwaZulu-Natal Midlands. Die kothuise is ideaal vir 'n oornagstop, of as 'n plek om te bly terwyl jy die Midlands verken.
Landy Lane-kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, beide met en suite-badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Daar is ook 'n buite-area met braaigeriewe.
Die Tower-kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en stoep. Daar is ook 'n buite-area met braaigeriewe.
Beide Landy Lane- en The Tower-kothuise is van die kragnetwerk af, word nie deur beurtkrag beïnvloed nie, en beskik oor gasgeisers en gastoestelle.
Die Wagtail-kamer bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisarea is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Hierdie kamer beskik oor 'n buitekombuisarea met 'n wasbak en 'n tweeplaatgasstoof. Daar is ook 'n stoep met buitesitplek en 'n braai.
Gaste word ook gratis WiFi aangebied.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 101
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- District Road 2346, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Landy Lane Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: District Road 2346, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang