Successfully reported

Landy's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Mellisa K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Nice maar duur sal ek sê. Baie nice maar baie duur vir werkers blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2021

Besondere gasvrou! Ons het baie lekker gebly en 'n verskriklike lekker aandete geniet! Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esme V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2021

Goed oor die algemeen. Goeie ervaring. Lekker aandete. Moeite is gedoen om ons kamer te verwarm. Onverwags dat ons vir ontbyt ekstra moes betaal. Tyd vir ontbytbediening later as ooreengekom.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Waldemar V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Goeie keuse in Aliwal. Ongeag konstruksiewerk het die eienaar haar bes gedoen om al ons behoeftes te bevredig sodat ons selfs in die reën kon braai met gratis ys en braaibroodjies van haar af. Baie goeie keuse gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2020

Gerieflik, netjies en veilig. Alles wat jy nodig het vir jou oorslaap op pad see toe of terug huis toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Yolande
Landy's Guest House
Baie dankie, sal graag julle weer wil huisves, baie angenaame mense.

Annalie P
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2020

Lekker, gemaklike en netjiese oorslaap in Aliwal. Pragtige kamer. Na 'n lekker afkoel in die swembad en smaaklike ete het ons heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolande
Landy's Guest House
Baie dankie vir julle onderstuining sien uit na julle volgende kuier altyd n plesier.

Frik B
1 nag
2.0
Des 2020

Skoon en netjies, maar baie onprofessionele diens en personeel. Met aankoms was daar net 2 kamers vir ons geboek, maar ek het 3 geboek, 3 maande terug en ten volle betaal. Ons kamers het ander mense in gehad en ons moes toe in ander kamers geplaas word. Twee kamers se air conditioners het nie gewerk nie en geen moeite is gedoen om die probleem op te los nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Mellisa K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2019

Baie lekker gebly en veilige parkering vir ons trok. Manne sê hulle het heerlik geslaap badkamers en lugversorging en veilige plek vir ons trok sal Landy's def aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Landy's Guest House
Baie dankie vir julle kokometaar. Ons wardeer dit opreg. Enige tyd welkom, ons maak dit julle tuiste bes weg van jul eie tuiste af. Groete

Alida C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2019

Lugversorging en dakwaaier werk nie. Goed geslaap. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolande
Landy's Guest House
Goeienaand, Ek hoop dit gaan goed. Ek vra groot omverskoning daar was dalk by die krag boks 'n probleem gewees. Hoop ons sien u binnekort weer. Baie dankie vir u tergvoering. Groete Yolande

Jaco D
1 nag
4.0
Apr 2019

Dit het alles wat nodig is vir een nag se oorslaap. Het die geselsies met die gasvrou aangenaam gevind.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 22 Myburgh Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVt067TeLwKuMiU3LXp2CfPRDwzbK7cMhDc5UPKiwWnlLlN8cDP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 22 Myburgh Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 09:00 -30.691788432224 26.707720756531
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang