Lanes Cottage
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 15th Avenue, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 045 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lanes Cottage is 'n oulike kothuis op die eienaar se erf in Boston. Dit is ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na rustige verblyf.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Gratis WiFi word voorsien.
Die oopplanleefarea bied knus sitplek, 'n TV met stroomdienste en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook ingeboude braaigeriewe in die leefarea.
Buite is daar 'n gemeenskaplike tuin met 'n klimraam. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuis is met rugsteunkrag toegerus sodat gaste nie oor kragonderbrekings hoef te bekommer nie.
Lanes Cottage is gerieflik naby winkelsentrums, restaurante en 'n wassery geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 14 15th Avenue, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Lanes Cottage het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 15th Avenue, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang