Langberg Guest Farm
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N12, Langberg Farm, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
- Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Langberg Guest Farm dateer uit 1970 en bied selfsorgverblyf met ’n ouwêreldse sjarme, 26 km vanaf Kimberley.
Hierdie eenhede is met oudhede gemeubileer en het lugversorging. Elke eenheid bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis. Die oopplan-eenheid het ’n ekstra lang koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort en toilet en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met ’n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid lei na ’n privaat stoep met ’n ingeboude braai-area.
Die plaas het ’n kapel vir ’n intieme trouseremonie, en daar kan ’n onthaal in die skuur of op die stoep gehou word. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hannelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Off the N12, Langberg Farm, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
- Gaste dink Langberg Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N12, Langberg Farm, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang