Langebaan Beach Towers
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Casos Street, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Vanaf R1 360 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Langebaan Beach Towers is geleë in die privaat landgoed Calypso Beach in Langebaan en bied verblyf met pragtige see-uitsigte vanuit die meeste van die kamers. Hierdie eiendom aan die strand is net 'n paar treë af na die strand met perfekte golwe om te geniet. Slegs 1 km van Laguna Mall vir kruideniersware en noodsaaklikhede en loopafstand van die gewilde Mykonos-oord waar jy die bedrywighede, fynproewersrestaurante, bootritte en ander prettige aktiwiteite sal vind.
Hierdie knus gastehuis bied nie net gaste 'n rustige en luukse naweekwegbreek vir 2 nie, maar beskik ook oor gesinskamers en kan voorsiening maak vir korporatiewe kliënte wat 'n ontspannende omgewing tydens hul sakereis wil soek. Al ons kamers is toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n klein yskassie, haardroër en klerekas. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Elke kamer het ook sy eie privaat badkamer en die meeste van die kamers het 'n balkon met see-uitsigte. Vars wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die gastehuis het 'n volledig toegeruste kombuis en eetarea op die ontvangsvloer waar ontbyt bedien word. In die sitkamer kan jy ook voor die kaggel ontspan of 'n skemerkelkie op die groot buitepatio geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Dream Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 188
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 46 Casos Street, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Gaste dink Langebaan Beach Towers het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Casos Street, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang