Successfully reported

Langebaan Breakaway

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Annelie U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Skoon en netjies. Baie gerieflik en rustig langs die golfbaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
So bly julle het lekker gekuier. Volgende keer moet julle langer kuier.

Janiel P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie gemaklik en skoon. Baie lekker, fantastiese gasheer, skoon, netjies en alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
Bly julle het lekker gekuier. Julle moet weer kom kuier in die Weskus.

Graham M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Good clean accommodation. Awesome stay, modern, clean and comfortable accommodation with everything you need for a good holiday. Very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
Hello Graham, thank you so much for your rating. Much appreciated. Glad you enjoyed your stay and trust we see you again in the near future. Vic & Leslie

Michelle A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

10 uit 10. Gemaklik en net wat 'n mens benodig. Ons het baie lekker gebly. Die plek is netjies, cosy, gemaklik en het alles wat jy nodig het om lekker vakansie te hou. Dankie aan die eienaars vir hul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
Hi Michelle, dit was lekker om julle hier te kry as gaste. Julle moet weer kom kuier.

Byron A P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Excellent. Great place, very clean and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
So glad you enjoyed your stay. Most welcome to visit again.

Dimitri A
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Wow! Great! Awesome. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
So glad you had a great stay. Trust you will visit again.

Johannes E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lieflik huislik. Ons was aangenaam verras. Bitter oulike plekkie. Lieflike braaiplek, uitsig oor die mashie, see in die verte. Stylvolle badkamer, gemaklike beddens en banke. Sal beslis terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
Bly julle het lekker gekuier hoor. Julle moet weer kom uitspan.

Jacobus Johannes M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie lekker en gerieflike blyplek. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was baie goed toegerus en netjies met alles wat ons nodig gehad het en meer. Die binnebraai is 'n groot gerief want dit laat ons toe om te braai ongeag die weer. Die uitsig oor die golfbaan was ook goed vanaf die balkon, en ons het ook lekker wandelings gehad al langs die golfbaan. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Beveel dit aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
Baie bly julle het lekker gekuier. Vertrou ons sien julle weer in Langebaan. Julle is altyd welkom om by ons studio oor te bly. Vic & Leslie

Mico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fabulous. Fabulous hosts, very friendly, and the place is spotless. The view of the golf course is a plus. The place is nice and quiet; all you do is relax and braai while enjoying the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
Hello Mico, baie bly julle het lekker gekuier. Julle moet gerus weer kom kuier. Vic & Leslie

Judy T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

It was so nice and quiet, we could sleep well after the long journey. Will visit. It was very excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victor
Langebaan Breakaway
Hi Judy, glad you enjoyed your stay. Trust you will stay longer next time Vic & Leslie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Victor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Puffin Street, Langebaan Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30bf9e6a82e89c138ffb7fdb795eafb88e21d28e0fa760cee7b25f8ef0958ff797a68e463a094b2d2120ba07b815606f0fce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 5 Puffin Street Langebaan Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.085627174266 18.047504265676
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang