Successfully reported
+19

Langebaan Breakaway

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Puffin Street, Langebaan Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Langebaan Breakaway is 'n lieflike selfsorg-vakansieateljee na n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die pragtige Langebaan Buiteklub geleë is. Dit word via trappe bereik en is ideaal vir 'n gesin wat die Weskus wil verken.

Dié ateljee bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n 4-plaat stoof/oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Enkelbed en enkelslaapbank is ook in hierdie leefarea beskikbaar. Hierdie area het ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n ingeboude braai. Tydens beurtkrag is daar 'n omsetter wat die ligte, Wi-Fi en TV sal aanhou.

Die ligging van hierdie eenheid is net 'n entjie vanaf die hoofswemstrand, lieflike winkels en restaurante. Hierdie ateljee bied see-uitsigte in die verte vanaf die leefarea en slaapkamer. Veilige parkeerplek is op die landgoed beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Janiel P
Saam met vriende
5.0
Baie gemaklik en skoon. Baie lekker, fantastiese gasheer, skoon, netjies en alles wat 'n mens nodig het.
Sep 2025
Graham M
Saam met lewensmaat
5.0
Good clean accommodation. Awesome stay, modern, clean and comfortable accommodation with everything you need for a good holiday. Very f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Michelle A
Gesin met tieners
5.0
10 uit 10. Gemaklik en net wat 'n mens benodig. Ons het baie lekker gebly. Die plek is netjies, cosy, gemaklik en het alles wat jy nodig het om lekker...
Sien meer
Jul 2025
Byron A P
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Great place, very clean and professional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Dimitri A
Saam met vriende
5.0
Wow! Great! Awesome. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Victor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Puffin Street, Langebaan Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan Breakaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Puffin Street, Langebaan Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30bf9e6a82e89c138ffb7fdb795eafb88e21d28e0fa760cee7b25f8ef0958ff797a68e463a094b2d2120ba07b815606f0fce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 5 Puffin Street Langebaan Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.085627174266 18.047504265676
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang