Langebaan Stay Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Oostewal Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 237 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Langebaan Stay Guest House is 'n heerlike gastehuis wat in die strandmeerdorpie Langebaan geleë is en gaste van gerieflike verblyf voorsien. Dit dien as 'n uitstekende basis om die dorp en die vele besienswaardighede van die Weskus te verken.
Verblyf word gebied in 6 kamers wat gemaklik óf 2 óf 4 gaste elk kan akkommodeer. Die kamers is gemeubileer met óf 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke kamer het 'n TV met stroomtoepassings, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die luukse gesinskamer het 'n kombuis wat toegerus is met selfsorggeriewe. Elke kamer maak oop op 'n patio met buitesitplek.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde eetarea en 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bertus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 65 Oostewal Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Langebaan Stay Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Oostewal Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang