Successfully reported

Langebaan Stay

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Cheryl S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Would definitely recommend the Langebaan stay. We had a wonderful time as everything that you could possibly need in a kitchen is there. Also, even if the house looks small from outside, it is quite large inside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Dit was 'n rustige en gesellige ervaring gewees. Ek het baie lekker gebly. Die woning is sentraal, winkels, see was binne loopafstand van ons. Dit was beslis 'n voordeel. Die huis is ook redelik ruim om 'n groot groep te akkommodeer. Ek het van die dek gehou. Ons kon pragtige fotos daar neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christell Engelbrecht E
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie baie lekker. Die naweek was onsettend goed en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

The best place ever and it was not costly at all. It was fantastic. Would definitely recommend this place; you don't get checked on and the area is awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelisa N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Perfect. We really had fun; it was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndia K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Was fantastic. We love the view and everything was nice. Shops lekker near walking distance as well as the Klub Mykonos. The kids enjoyed it a lot. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2025

Rustig en veilig. Ons het baie lekker gebly, dit was rustig en veilig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2025

Very nice and close to everything. The stay was very pleasant; just one complaining neighbour, but did not cause disturbance to the stay. Would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2025

Lekker gebly, nadat ons vrede gemaak het met die probleme en onsself gehelp het. Ons het nou eers by die huis gekom - daarom het ek nog nie kommentaar gelewer nie. Goed ingerig, maar dit kort steeds 'n paar dinge, bv ekstra komberse, bedlampies, ekstra toiletpapier. Daar is 'n baie dun duvet op elke bed. Die en suite se ligskakelaar kon nie werk nie, en toe ons dit noem, sê die eienaar "Ja, die vorige mense het ook gekla"! Die onderste stort se water het ook gekom en gegaan. Vir so 'n groot groep mense (8) sou 'n ekstra sleutel baie gehelp het.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gaywin
Langebaan Stay
Hi Antoinette. Dankie vir die kommentaar en jou bly. Ons het die lig in die een kamer uitgesorteer. Extra komberse en toiletpapier kan gegee gewees het as daar gevra was. Maar dankie dat jy dit voorgestel het. Mooi bly.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jun 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Gaywin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 250
R 2 250 R 2 025
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 250
R 2 250 R 2 025
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 250
R 2 250 R 2 025
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Naxos Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e10210281e8beb62274cc4b778885109fcaa14ad993e1e3c14145963c328a8128914ce0abc04421d9babb6b7964af1e54d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R2 025 per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 12 Naxos Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.047859 18.0478462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang