Successfully reported

Langebaan Villa's Kite House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wiehelma L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Ons gaan definitief weer daar bly. Ons was 4 volwassenes. Heerlik gekuier. Die huis het regtig alles wat ons nodig gehad het. Die huis is lekker ruim. Lekker naby die see ook. Het ook veilig gevoel met die elektriese heining en outomatiese veiligheidshek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

El-Mari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

See vakansie. Uitstekende ligging. Blyplek is stapafstand van die see en restaurante. Huis is baie netjies. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sal weer en weer daar bly. Absoluut uit die boonste rakke. Riaan en Minda se diens was puik, en hulle is 'n fantastiese gasheer en gasvrou. Dankie julle. Akkommodasie is pynlik netjies en 100% toegerus. Bonus is die braai area waar die suidooster nie jou kuier buite affekteer nie. Goeie kwaliteit linne en silwerskoon handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minda
Langebaan Villa's Kite House
Antionette, baie dankie dat julle by Kite House gebly het. Hoop julle kom kuier gou-gou weer & dankie vir die wonderlike gaste wat julle was. Groete Riaan & Minda

Pierre J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Great home away from home. Decor beautiful. Furniture comfortable - couches and bed. Kitchen fully stocked with utensils for anything you can dream of. Well done, guys. I was concerned about the surrounding area, with loud vehicles and shouting in the afternoon. By 19:00 it had calmed down and I slept without any bother.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Minda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Main Street, Langebaan Villas, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9417dc2e59539774f45e481c468e0fb3e76c9d466d7c682e94200f31483cf0c9c0b42f1dd7c93484cfe4ae5b24ee520cd48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 13 Main Street Langebaan Villas 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.082745106221 18.032528548835
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang