Successfully reported
+66

Langfontein Farm Cottages

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langfontein Guest Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Langfontein Plaaskothuise bied gaste 'n ware Karoo-plaaservaring. Die plaas is 50 km vanaf Graaff-Reinet in die skilderagtige Camdeboo-bewaringsgebied geleë. Die historiese plaashuis dateer uit 1860 en die plaasgeboue is sorgvuldig tot hul vorige glorie gerestoureer om die atmosfeer van 'n vervloë era vas te vang met al die nodige luukshede om 'n gemaklike verblyf te verseker.

Verblyf bestaan uit 3 privaat selfsorgkothuise wat individueel versier is. Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer met kaggel en braaigeriewe. Die slaapkamers is ruim met kraakvars, wit perkallinne en die badkamers het storte sowel as Victoriaanse baddens. Al die kothuise het 'n stoep met asemrowende uitsigte en word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae. Die 1830-kothuis is op die hoofplaas geleë. Westbrook en Dot's Cottage is op die boonste plaas geleë - 5 km vanaf die hoofplaashuis en 1830-kothuis.

Daar is 'n lieflike swembad by die hoofhuis wat vir alle gaste beskikbaar is.

Geniet lang staptogte, ontspan op die stoep met 'n boek, verken die Graaff-Reinet-area of spandeer eenvoudig tyd saam met geliefdes by jou kothuis. Kinders kan vrylik verken en speel en vir bergfiets-entoesiaste bied die area wonderlike roetes om te verken. Daar is ook staproetes vir die avontuurlustiges.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Michiel H
5.0
Rus, vrede en stilte. Salig. Ek het heerlik gebly, maar nie streng gesproke in Langfontein nie: ek het in Dot's Cottage op die aangrensende plaas gebl...
Sien meer
Okt 2025
Teresa S
Gesin met tieners
5.0
Beeldskone plaas en huis, gerieflik en aandag aan detail. Hierdie plekkie is absoluut pragtig. Ons het baie goeie diens van die begin af gekry en met ...
Sien meer
Sep 2025
Julian M
Saam met lewensmaat
5.0
Superb. Amazing place and great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Phillip E
Saam met lewensmaat
5.0
A superb farmstay in the stunning Camdeboo Conservancy! Langfontein was a truly delightful, heartwarming experience! Comfortable and cl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Helena K
5.0
Pragtig en vyfster. Super lekker en ontspannend. Pragtige tuine.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marliza Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 90

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Langfontein Guest Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Langfontein Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langfontein Guest Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa81da8ee37ea5aa1cf009a5b327290123f27c5ecdd2c3f34eaa1f7161024532214a382a518893c92623239b8ef87fd9c5d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 Langfontein Guest Farm Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.197422669055 24.16469424963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang