Successfully reported

Langhoogte Self-Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Frans H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Reis met gesin met tieners. Gerieflik naby die R328 geleë. Vriendelik ontvang, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tabita R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2023

We stayed for 10 days. This place is a gem. We enjoyed our stay. Friendly hosts. Stunning views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda F
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Pragtige uitsig, rustig met wonderlik gasheer en gasvrou. Ons het baie lekker gerus. Hartlik ontvang en bederf. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Langhoogte Self-Catering
Amanda, dit was so 'n groot voorreg om julle te ontvang. Ons het heerlik saam gekuier. Mooi bly. Dawie en Marina

Jennie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Lovely hosts, comfortable accommodation, very accessible venue. We had a lovely stay, and our hosts could not have been more accommodating. It was cold during our visit, but there were ample extra blankets to stay warm, and even hot water bottles. And they provided free wood and even lit the braai fire for us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Heerlike oornagafpak. So 'n mooi uitsig. Wonderlike gasvrou en gasheer. Alles wat nodig is. Dit was regtig lekker om by Langhoogte te oornag. Kon rustig afpak en geen nodigheid om volgende dag te jaag om op te pak nie. Bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Langhoogte Self-Catering
Dit was besonders lekker om julle hier by ons op Langhoogte te kon ontvang. Dankie vir jul vriendelikheid. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te sien.

Michele B
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Clean, welcoming and accommodating hosts! Great location and equipped with all the necessary furniture and goodies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Langhoogte Self-Catering
A very good day to you, Michele. Thank you so much for the great rating. Happy that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Kind regards, Dawie and Marina.

Erica D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Na aan die natuur. Aangename ervaring. Te midde van beurtkrag en waterskaarste a.g.v. die huidige droogtetoestand in die Suidkaap, doen die eienaar alles in haar vermoë om gaste so gerieflik moontlik te akkommodeer. Skoon en ruim. Rustig met lieflike berguitsig. Ons het dié keer die berg verkies bo die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marina
Langhoogte Self-Catering
Baie dankie Erica. Dit was 'n voorreg om julle by ons te ontvang. Groete, Marina

Elzaan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Wonderlik, ontspannend en gerieflik. Ons sal Langhoogte definitief aanbeveel. Dit was 'n verjaarsdag wat ek altyd sal onthou. Marina en haar man het ons onmiddellik tuis laat voel. Marina het ons bederf met haar tuisgemaakte beskuit, melktert, kolwyntjies en varsgeplukte moerbeie. Die huis was baie netjies, gerieflik met vars en skoon beddegoed en dit was goed toegerus. Ons sal Langhoogte definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Genotvol, vreedsaam, heerlik, goed vir die siel. Die eienaars het ons met ope arms en warmte verwelkom. Ons het baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marina
Langhoogte Self-Catering
Beste Anja, baie dankie vir die vriendelike woorde. So bly jul het jul verblyf by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Dawie en Marina.

Mabel R
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2020

Gerieflike, skoon oornagakkommodasie, omring deur pragtige natuurskoon. Ons was op pad van die Oos-Kaap na die Wes-Kaap en die oornagakkommodasie het ons soos 'n handskoen gepas. Die vars en skoon linne en beddegoed en groot vensters het ons baie geval. Dankie aan Marina en haar seun en man vir hul vriendelike en behulpsame gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Langhoogte Farm, Ruitersbos, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4NGQ1NjM3LTIwMTUtNDY0NS1iNmZhLWI0ZTM0OTYxZGUwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 5 mense 14 5 1 5 R328 Langhoogte Farm, Ruitersbos 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949614567525 22.036939412355
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang