Successfully reported
+18

Langhuis @ Boskloof Swemgat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof Road, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 553 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Langhuis @ Boskloof Swemgat is sowat 10 km vanaf Clanwilliam geleë in die Boskloofvallei, 'n manjifieke ongerepte area wat aan die Cederberg Wildernisgebied grens. Die Jan Disselsrivier vloei deur die vallei en die plaas is vernoem na 'n gunsteling rotspoel wat die rivier in die middel van die land "Swemgat" vorm.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van hierdie kombuis af lei 'n knus sitkamer met 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n kaggel.

Buite is daar 'n lieflike patio met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir gaste om ten volle te ontspan met 'n skemerkelkie terwyl hulle uitkyk oor die omliggende platteland.

Hout en tuisgemaakte produkte is vir jou gerief by die kiosk te koop. Gaste kan lekker swem en visvang in die helder, onbesoedelde rivier, hul bergfietse saambring of die staproetes te voet aandurf. Kinders kan die plaasdiere geniet en met buise in die rivier speel. Met sowat 1 000 bome oor 11 hektaar is Boskloof Swemgat die tuiste van 'n oorvloed voëllewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jacques V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, mooi natuur omgewing. Ons het net vir een nag oorgebly, sal weer terugkom vir 'n langer tydperk. Die klanke wat die water voor die huis maak, ...
Sien meer
Aug 2025
Detlev T
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker! Beslis, so by die waterstroom en heerlike braaiplekke.
Aug 2025
Mandi B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike ontspanne atmosfeer. Wonderlike, ontspanne atmosfeer.
Aug 2025
Roger F
5.0
Romantic, natural, quiet, other-worldly. This is so unique and soul-filling that one would like to keep it a secret rather than share i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Luan P
5.0
Heerlik. Baie netjies. Sal weer gaan.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 415

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Boskloof Road, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langhuis @ Boskloof Swemgat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 553
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 553
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 553
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof Road, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5ad053ed42e5bd44a9024badd2425c62d826fa770e0b1b837f19f134c41b474e0c6b3631323531c7387d920e21dd6a90799?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 553 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Boskloof Road Boskloof 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2076 18.97542
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang