Successfully reported

Langhuis, Jaghuisie @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Renalda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Regte stukkie hemel op aarde! Fantastiese plek, regte stukkie hemel op aarde!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Langhuis, Jaghuisie @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Hello Renalda Baie dankie vir jou terugvoer, ek stem saam, dit is 'n stukkie hemel. Hoop om julle weer gou op Jakhalsdans te sien. Groete Janette

Gary W
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Wat 'n wonderlike omgewing en mense. Ons het die oorblei terdee geniet en sal dit wyd aanbeveel! Ons was 3 ouens op motorfietse, die langhuis het perfek vir dit gewerk, kon by ons kamers parkeer, het lekker gebraai en gestap - wat 'n pragtige plaas en mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Langhuis, Jaghuisie @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Hi Gary Baie dankie. Ons onthou vir julle goed. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en hoop julle het sommer 'n wonderlike "Roadtrip" verder gehad. Hoop ons sien julle manne weer binnekort. Vriendelike groete Linda

Coenie S
1 nag Saam met vriende
4.4
Des 2019

Stil, plaas, rustig - terug in die ou dae. Was ongelooflik om in die ou kombuis se herd te braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Langhuis, Jaghuisie @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Goeiedag Coenraad, Bly julle het dit geniet en die rustigheid waardeer. Vriendelike groete, Linda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 109

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 900
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R391, Jakhalsdans Farm, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e5b64955c4426ba9b01120e3c80ef2003f7eb59dad41611e6e86bc12ffed4f44935c824df43b2bcf09f1c53a2d4cb57e41f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 R391 Jakhalsdans Farm 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.53797708812 22.344004480495
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang