Langhuis Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 DF Malan Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Langhuis Gastehuis is 'n ideale oornag-opsie vir gaste wat wil rus aangesien dit in 'n stil area van Loeriesfontein geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir gaste wat die seisoenale blomme in die Noord-Kaap wil besigtig.
Dié gastehuis bied 'n keuse van 3 gastekamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Kamer 1 is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die ander 2 kamers elk 2 enkelbeddens het. Al 3 kamers het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie, gratis WiFi en 'n TV met Netflix in. Kamer 1 het 'n privaat kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware. Kamer 2 is deurmekaar met Kamer 1 en kan saam bespreek word indien nodig.
Buite die kamers is daar 'n onderdakstoep met sitplek buite wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie. Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Ontbyt en ander etes kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 DF Malan Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Gaste dink Langhuis Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 DF Malan Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang