Successfully reported

Langhuis Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lydia O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons is gulhartig verwelkom met uitmuntende dienste en wonderlike mense. Baie dankie. Uitstekend! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evette H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Pragtig en uitstekende diens! Wat 'n juweel van 'n plek! Pragtige uitsig oor die berge! Julia was absoluut uitstekend en het ons so welkom laat voel met haar warm persoonlikheid! Die ontbyt die volgende oggend was heerlik! Baie dankie vir alles! Sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Warm and welcoming into a peaceful and beautiful space. Wonderful stay and Julia was an excellent host, a true treasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ou wêreld sjarme en 5-ster gasvryheid. As ons ooit weer in Graaff-Reinet kom, sal Langhuis Guesthouse beslis weer ons keuse van verblyf wees! Julia, die gastehuisbestuurder, het ons vriendelik ontvang en seker gemaak ons kamer is yskoud met ons aankoms (terwyl dit snikheet buite was). Die gastehuis is pragtig en skoon - ons kamer met die en-suite badkamer is ruim en die beddegoed sag en kraakvars. Die swembad was 'n koel lafenis en ontbyt die volgende oggend buite op die stoep was die perfekte manier om ons uitstekende verblyf mee af te sluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gemaklik, luuks, skoon. Alles wat nodig is om te oornag, is daar. Julia is 'n pragtige gasvrou en dra die gaste op haar hande. Sal weer daar oornag. 'n Klein mikrogolfie sal waardeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Etienne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Gerieflike, stylvolle verblyf sonder dorpsgeraas. Smaak- en stylvol in terme van dekor en meubels, en die kamer en stoep is ruim. Muskietnet rondom die bed was broodnodig en effektief, maar muskietweerder (die inprop-tipe) sou welkom wees. Swembadarea verleen ditself aan heerlike ontspanning en was verfrissend. Lugversorging was effektief en stil, en parkering onder bome het beskut teen die son. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was smaaklik en van goeie gehalte; die porsies was wel beskeie. Hoë gehalte sjampoe, stortjel en handdoeke het opgemaak vir die lae waterdruk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Richard B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Onoortreflike verblyf! Julia was die perfekte gasvrou. Ons het die keurige styl en ambiance van Die Langhuis terdeë waardeer. Alles, en die ontbyt, was perfek! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Beautiful place and very friendly staff. We had a wonderful stay at Langhuis Guesthouse. What a beautiful place! And Julia was absolutely amazing. What a gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daron
Langhuis Guesthouse
Dear Justine, thank you for your review. We look forward to welcoming you back in the near future. Warm regards, The Langhuis Team.

Estie R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Gasvryheid en gemak uit die boonste rakke. Baie dankie, julle is fantasties. Ons het heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Netjies plek, skoon linne en vriendelike diens. Was al voorheen hier en kom terug vir die diens en privaatheid wat Langhuis bied. Die swembad bied 'n heerlike lafenis na 'n lang rit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Daron Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 252
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 252
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 252
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Donkin Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7527d1fd6592c441ec99bae29bf6b4e294769592b4b45cf71314357793fc062993efc29295da043716585ea36a1bc7bddcf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 252 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 72 Donkin Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.257903486882 24.529346428241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang