Langkloof Game Farm
Beskrywing
Dié huis bied absolute privaatheid vir dié wat nie gesteur wil word nie. By Langkloof glo ons dat verblyf in die bos stylvol en gerieflik kan wees. Die huis is luuks gemeubileer. Na 'n besige dag kan gaste op die patio ontspan en die manjifieke sonsondergang dophou, 'n vuurtjie in die private lapa maak, die sterrehemel bewonder en hul verlustig in die geure en wilde klanke van die bosveld.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die tariewe is per eenheid per nag. Die huis word op 'n selfsorgbasis bespreek. Dit sluit linne en handdoeke in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Toera-huis het 'n oopplan-sitkamer, -leefarea en goed toegeruste kombuisarea. Twee badkamers en drie ruim slaapkamers, almal met kwaliteit linne en handdoeke. Die leefarea lei na 'n groot patio-area met braaigeriewe. Toera House is perfek vir ontspanning.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die tariewe is per eenheid per nag. Die huis word op 'n selfsorgbasis bespreek. Dit sluit linne en handdoeke in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Pophuis beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, albei het koninggrootte-beddens, asook en suite-badkamers met storte. Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n leefarea met 'n kaggel in. Daar is 2 onderdakstoepe, 1 het 'n onderdakbraai-area en die ander 'n buitesitarea. Ander kenmerke sluit gratis WiFi, 'n swembad en 'n privaat beskutte lapa in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die tariewe is per eenheid per nag. Die huis word op 'n selfsorgbasis bespreek. Dit sluit linne en handdoeke in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Langkloof Game Farm, Mabula Area, Bela Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang