Successfully reported

Languedoc Farm

Paddock Suite
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en kombuisie. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het lugversorging, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig het die verblyf geen kredietkaartgeriewe nie.
Rook is verbode binne.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, want daar is perde, honde en katte op die perseel.
Let asb. dat 'n grond- en baksteenpad van 200 m na die verblyf lei.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinsuite
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 'n slaaparea, badkamer, kombuis en sitarea. Die slaaparea is smaakvol versier en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n eenplaatstoof, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en ’n wasmasjien toegerus. Die eenheid het lugversorging en gratis WiFi, sy eie tuin, 'n braai, 'n privaat ingang en parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig het die verblyf geen kredietkaartgeriewe nie.
Rook is verbode binne.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, want daar is perde, honde en katte op die perseel.
Let asb. dat 'n grond- en baksteenpad van 200 m na die verblyf lei.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Languedoc Farm, Blaauwklippen Road, Stellenbosch, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c86244559df45555f388f14f116152f7791955a5c777ff0acbe2f8f8096b9e7895d5d60516679ff9d59d096cb9f0e86bc43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Languedoc Farm Blaauwklippen Road 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.983717290933 18.865908728836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang