Lani's Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Irwin street Musina, Musina, 0900, Limpopo
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lani's Guest House bied gastekamers in Musina en is ideaal vir oornagverblyf onderweg na die Beitbrug-grens wat sowat 21 km ver is en die Venitia Myn wat 70 km ver is.
Daar is 6 kamers en elke kamer het ‘n dubbelbed, 2 driekwartbeddens of ‘n koningingrootte-bed, asook ‘n aparte privaat of gedeelde badkamer. Elke kamer het ook WiFi en lugversorging.
Hierdie eiendom maak van sonkrag gebruik en alle geriewe kan tydens beurtkrag gebruik word.
Die gastehuis bied ook ‘n braai-area met 'n Bluetooth-musieksisteem, swembad en veilige parkeerplek. Dis naby skole, winkels soos Spar en Musina Natuurreservaat is 6 km vanaf die gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Leilani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 38 Irwin street Musina, Musina, 0900, Limpopo
- Gaste dink Lani's Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Irwin street Musina, Musina, 0900, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang