Lanzerac
- Kapasiteit: 108 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Lanzerac Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R12 150 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lanzerac is op 'n werkende wynlandgoed geleë en bied gaste lieflike kamers aan die buitewyke van Stellenbosch.
Hierdie kamers kan tot 2 gaste akkommodeer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet.
Ander geriewe sluit TV, DStv, WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die hotel bied ook 3 restaurante. Die konferensie- en funksielokale is ideaal vir privaat- en korporatiewe geleenthede, en die Manor Lawns is perfek vir 'n buiteluggeleentheid.
Lanzerac is ideaal geposisioneer om die historiese dorpie Stellenbosch en die streek se bekende wynlandgoedere te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 1 Lanzerac Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Lanzerac het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 108 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Lanzerac Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang