Lapa Roof
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 12:00
- Adres: 5 Skimmer Avenue, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Lapa Roof is in 'n stil woonbuurt in die pragtige dorpie Sandton geleë.  Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n paartjie of 'n korporatiewe reisiger wat verblyf in die area soek.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het lugversorging. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.
Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n slim-TV met DStv beskikbaar.
Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel. Buite is daar 'n privaat patio en braaigeriewe in die tuin waar gaste met 'n skemerkelkie kan ontspan.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Chunhong Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Skimmer Avenue, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
- Gaste dink Lapa Roof het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 12:00
- Adres: 5 Skimmer Avenue, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang