Successfully reported

Lapidaria

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Simoné G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie mooi en netjies. Sal definitief aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very happy. As per previous stays, everything is good - room comfortable and clean with everything to meet our needs. Dog friendly with an enclosed garden. Shower very weak - house needs some repairs but is still beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie mooi en heerlik. Dit was heerlike verblyf en baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dot M
1 nag
5.0
Apr 2025

Overnight stay. Clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta D
1 nag
5.0
Mrt 2025

Priceless. Stunning. Beautiful and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige gastehuis, sal enige tyd aanbeveel! Baie lekker gebly. Pragtige gastehuis, netjies, rustige plek om te ontspan! Baie vriendelike ontvangs. Gerieflike oornagverblyf vanaf Vrystaat oppad na George.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Rustige omgewing, wonderlike gasvryheid. Heerlik gebly en wonderlike gasvryheid geniet! Al die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

All round a very pleasant stay. Loved the old house and high ceilings. Our host was friendly and helpful. All round a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

‘n Lekker blyplek in ‘n statige ou huis met baie karakter en sjarme. ‘n Aangename verblyf by Lapidaria. Die kamer is ruim en die huis is pragtig. Alles was mooi netjies en skoon, en die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Navesh S
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2025

Unclear description relating to room amenities. When I made enquiries, four rooms were available, and I chose one of the rooms with an en-suite bathroom. My booking was then changed to room 4, which I did not have an issue with until I checked in only to discover that the bathroom was down the passage and not in the room like the other rooms. To me, this was an inconvenience considering the other rooms were available at the time of my inquiry! The description for room 4 did not state that the bathroom was external and that it might have to be shared.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R407, 3 Wehmeyer Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f146b6b0a103324a3457706b7b6b6b63386e7ab2f20fe89f9202f6475dd35a567ca886d88a080dd4abd6cbc683a3f86d3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 R407 3 Wehmeyer Street 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.296290058952 23.482415373016
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang