Successfully reported
+94

LaPumba

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Aandroos Street, Leeupoort Holiday Village, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Vanaf R1 275 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

LaPumba Accommodation is 'n selfsorg-eenheid wat in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo, gevind kan word. Leeupoort Holiday Village is 72 km vanaf Bela-Bela en 58 km vanaf Thabazimbi geleë.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond (gas en elektries), yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met DStv Easy View, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Daar is 'n onderdak-jacuzzi op die perseel met 'n onderdak-vermaak- en braai-area. 'n Boma is beskikbaar waar gaste om 'n vuur kan ontspan.

Daar is 2 onderdakparkeerplekke beskikbaar vir gaste se voertuie.

Leeupoort Holiday Village bied 'n ruim gemeenskaplike swembad asook 'n kroeg, restaurant, drankwinkel en 'n winkeltjie by die ingangshek. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christa P
Saam met lewensmaat
5.0
Goeiedag. Ons het baie lekker gebly vanaf 19 - 22 September 2025. Ja, baie dankie. Was ongelooflik skoon en netjies en baie mooi. Alles wat mens nodig...
Sien meer
Sep 2025
Tess D
Gesin met klein kinders
5.0
Clean, a great experience and awesome facilities. Our stay was amazing. Great place for families and a great overall experience getting...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Dewald D
Saam met vriende
5.0
The ratings seem almost unreal. I even called the website. We really enjoyed our stay; the ratings are spot on. Worth every cent and re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Natasha F
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie rus vir die siel. Die plek is regtig baie goed uitgerus en die diere is heeltyd om die huis. Jy hoef nêrens te ry nie, sit net voor die vuurtjie...
Sien meer
Aug 2025
Gideon V
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige huis - perfekte wegbreek. Dit was 'n heerlike wegbreek by LaPumba met pragtige, toegeruste huis. Baie besoek van diere en lekker stil en rust...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 59 Aandroos Street, Leeupoort Holiday Village, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Gaste dink LaPumba het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 275
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 275
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 275
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Aandroos Street, Leeupoort Holiday Village, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb56a3c0069af818adac0436badcd256187656719f8c2a3c42df129d0c30e85c53a29a87337c3e2b78920ca946e2ed1fa90e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag, vir 6 mense 106 5 1 5 59 Aandroos Street Leeupoort Holiday Village 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.923063 27.632855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang