Successfully reported

Laragh-on-Hogsback

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Joelene M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Uitstekende kuier gewees. Plekkies baie netjies en gerieflik, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Laragh-on-Hogsback
Thanks so much. We are always happy when our guests return! You and your group of friends were a great pleasure to host.

Stian T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie aangename verblyf in wonderlike omgewing. Ons gesin het die goed toegeruste eenheid baie geniet. Daar is alles wat jy nodig het. Eenheid is baie sentraal in die dorp. Die eiendom is baie boomryk en mooi, en jy ervaar heeltyd 'n ontspanne rustigheid. Die dorp Hogsback en omgewing is skouspelagtig, veral in herfsmaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent place to stay in Hogsback. Jenny goes out of her way to make your stay wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Perfek vir familie of groep besprekings. Lieflik, skoon, rustig. Goed geleë in Hogsback.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Comfortable. It was as described in the advert, clean, neat and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gena B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

It was truly beautiful and fully equipped. The queen bed was sagging in the middle. Wonderful area and beautiful accommodation. The queen bed was sagging, which made for an uncomfortable sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jenny
Laragh-on-Hogsback
Hi Gena We are so glad that you enjoyed your stay with us. There was an issue with the bed which we have now sorted out. We would have sorted it out during your stay had we known about it. Kind regards Jenn

Domanique H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Lekker, rustig, veilig, mooi. Dit was vreeslik lekker!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Accommodation very clean and attention to detail. I would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lerischia S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2025

Die omgewing maak alles die moeite werd. Ons het lekker gebly, maar koud gekry. Die verwarmer in die badkamer was stukkend en daar was net 'n kaggel vir hitte. Die pad na Hogsback word op die GPS aangedui as via Seymour. Dit is 'n baie slegte 4x4 roete en ons moes 3 km voor Hogsback omdraai.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jenny
Laragh-on-Hogsback
Hi Lerischia Thanks for your valuable feedback. As we explained, the bathroom heater is being replaced. We have only just found a suitable replacement heater which will be installed shortly. Hope you enjoyed the electric blankets on the beds! Kind regards Jenny

Debbie R
Kort verblyf
3.6
Feb 2025

Peaceful, pretty and pleasant. We had a peaceful and pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Orchard Lane, Hogback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAonv8mPgVfSLtajijTwoiWXpN82y59rDJTlQq937qtrnh1LzuyC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 1 Orchard Lane Hogback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.589959450918 26.929742571303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang