Laragh-on-Hogsback
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Orchard Lane, Hogback, 5721, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Laragh-on-Hogsback is hoog op in die asemrowende pragtige Amatholaberge geleë, die gehuggie Hogsback herinner aan 'n vervloë era, waar die lewe stadig en rustig is en 'n mens die skoonheid van die natuur op sy beste kan geniet.
Die verblyf bestaan uit 3 chalets waarvan elkeen 'n aparte ingang het met vermaakdekke wat ontwerp is om jou privaatheid en gerief te verseker. Geniet die aanskoue, klanke en reuke van ons baie geelhout, beuke, eikebome, vloeibare ambers, Spaanse kastaiings, magnolias en silwerberke.
Voed jou siel by Laragh-on-Hogsback waar die natuur tydloos en oneindig is. Ontspan op jou onderdakstoep; luister na die geluide van die woud om jou en voëlgesang in die oggend, die gekwetter van insekte in die aand. Geniet skouspelagtige sonsopkomste oor die Hogs. Met volmaan, kyk hoe die maan opkom en ervaar die asemrowende maanverligte aand. Kyk na Tor Doone in afwagting van jou staptogte na die verskeie watervalle wat tussen een van die min sub-tropiese bergwoude in Suid-Afrika oor is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 1 Orchard Lane, Hogback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink Laragh-on-Hogsback het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Orchard Lane, Hogback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang