Successfully reported
+22

Larola 37

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Mei 2025 tot 15 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola Street, Larola Terrace 37, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 000 R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Larola 37 is 'n lieflike selfsorg-meenthuis wat in die klein dorpie Clarens geleë is. Die huis is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede en doendinge kan verken.

Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid sluit 'n etenstafel en stoele, 'n TV, gratis WiFi, 'n tuintjie met buitesitplek, braaigeriewe en veilige parkeerplek in.

Daar is 'n omskakelaar wat die Wi-Fi en TV aan hou tydens beurtkrag.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Liezl F
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, fantastiese diens. Goeie ligging, baie netjies en heerlik gebly. Larola 37 is goed geleë en die atmosfeer is rustig.
Sep 2025
Elsie S
Saam met lewensmaat
5.0
Plek baie mooi en goed ingerig. Als wat jy nodig het. Sal graag langer wou bly. Baie lekker gebly. Plekkie baie skoon en netjies.
Aug 2025
Laetitia R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, ontspanne tye geniet. Wonderlike verblyf geniet, regtig pet friendly.
Aug 2025
Charmaine V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en goed toegerus - heerlik gebly. Die eenheid was pragtig, netjies en goed toegerus. Ons het heerlik gebly. Parkering nader aan die eenheid so...
Sien meer
Jul 2025
Dewaldt V
5.0
It felt like a home away from home. The place was clean, comfortable, and well-equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Larola Street, Larola Terrace 37, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Larola 37 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 700
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola Street, Larola Terrace 37, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8837a839e03ff5e3f360d047923cc3d0a25bbe2364b5c4bbbe7cd0a05976b6268f77d88230c6ca92680c94726803af7831e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 87 5 1 5 Larola Street Larola Terrace 37 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.518221668694 28.427860534536
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang