Successfully reported

Lat Grand Lodge

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.1
Veiligheid
3.9
Mellisa K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie netjies, baie helpful, lekker ruim en hulle maak plek vir jou. Lekker veilig, groot en plek vir ons kraan trok. My manne slaap altyd daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mellisa K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Beste in Mthatha en bekostigbaar. Koenslocksmiths bly daar as hulle in Mthatha werk baie. Veilig en baie nice plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jun 2025

Rustigheid van self. Rustig, netjies en sal weer hiervan gebruikmaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hein J
Kort verblyf
2.6
Mrt 2021

Die stort was vuil, die toiletsitplek was stukkend en die wasbakkraan was heeltemal los gewees. Die kamers was skoon en dit was veilig gewees om daar te slaap.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Gerrit S
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2021

Vuil en verwaarloos. Plek kort dringende aandag. Vuil en verwaarloos.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

James W
1 nag Besigheidsreis
1.4
Sep 2020

The people were very rude and it was dirty. For the price per person per night it was very dirty and not maintained. The people running the guesthouse were very rude too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Mark M
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2019

Waarde vir geld. Sentraal geleë aan Mthatha middestad. Naby die gholfbaan, restaurante en winkelsentrums.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Nolundi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Delville Road, Mthatha, 5100, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0ODlkMmFiLWZhZjMtNGRmNC1hYTM0LWY3MzYzYTc0Zjc0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 71 Delville Road Mthatha 5100 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.591090172076 28.772382638623
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang