Successfully reported
+93

L'auberge Country Hideaway

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 311 Old Seaview Road, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

L’auberge Country Hideaway is 'n bekoorlike, familie-besit toevlugsoord in Port Elizabeth, wat 'n vreedsame ontsnapping bied, ideaal vir rus en verjonging.

Verblyf word gebied in 3 knus boskamers, elk weggesteek tussen inheemse bome en lewendige voëllewe. Hierdie selfsorg-eenhede het elk 'n privaat dek, 'n en suite-badkamer en 'n rustige slaapkamerruimte. Geriewe in die kamer sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mini-yskas, vars linne en handdoeke, Netflix en gratis WiFi-toegang.

Gaste is welkom om langs 'n rustige leliedam te ontspan of gebruik te maak van die gemeenskaplike grasdak-lapa, wat 'n gedeelde selfsorgkombuis bied wat toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, klein sitkamer, eetarea, 'n ruim dek en braaigeriewe.

Die eiendom is gerieflik geleë naby Sardinia Bay-strand, en net 'n kort rit vanaf die naaste ontbytkafee en 'n winkelsentrum.

L’auberge Country Hideaway maak gebruik van sonkrag; beurtkrag kan egter soms die ervaring beïnvloed. WiFi-toegang word voorsien, hoewel beskikbaarheid beïnvloed kan word deur streeksinfrastruktuurprobleme. Die hoofhuis se swembad is beskikbaar vir gaste met vooraf reëling.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Dean Y
Gesin met tieners
5.0
Comfortable, unique and amazing. Beautiful property, friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Marelize M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was op ons honeymoon. Was ongelukkig net een dag daar, maar sal teruggaan. Ons het baie lekker gebly!
Mrt 2025
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
1 nag saam met vroulief. Baie vriendelik ontvang deur Tania en het al die nodige inligting by haar gekry. Alles wat ons nodig gehad het, was in die ka...
Sien meer
Mrt 2025
Samantha C
Saam met lewensmaat
5.0
Well deserved break even if it was just 1 evening. We arrived and were met by friendly hosts who explained everything and then left us ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Thembisa G
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful weekend ever. It was such a lovely weekend with my partner. If you want tranquility, it is the place to be. The host was such ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tania & Alan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plot 311 Old Seaview Road, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink L'auberge Country Hideaway het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 311 Old Seaview Road, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1ffea554f65c35f7fc72a027f45bb3702ffbcaf85162fa05928aaab80383285aa1fe48d01a05d9de5d9f068a3dfd6641c73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Plot 311 Old Seaview Road Chelsea 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.005558682083 25.448002550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang