Successfully reported
+228

Lauradale Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Bonniemile Road, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 665 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lauradale Accommodation bied 'n unieke geleentheid om luukse selfsorgverblyf te ervaar met 'n ontbyt wat by die tariewe ingesluit is. Ons maak voorsiening vir mense van regoor die wêreld en kan wittebroodpaartjies, vriende, plaaslike inwoners, toeriste, korporatiewe gaste en klein groepe akkommodeer.

Dié eiendom van 2 hektaar op die M12 net buite Stellenbosch bied asemrowende uitsigte, 'n pragtige tuin en twee swembaddens (eko-swembad en gechlorineerde swembad).

Lauradale bied verblyf in 6 eenhede wat Lily, Aloe, Protea, Lavender House, Daisy, Cosmos en Rose is. Die eenhede en kamers bied slaapplek aan 2 tot 6 gaste wat met óf koninggrootte-beddens óf 2 enkelbeddens ingerig is. Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan in die tuin ontspan en die uitsigte geniet, of agteroor langs die eko-swembad of die chloor-swembad sit.

Ons kan nie kinders onder die ouderdom van 10 jaar akkommodeer nie, tensy hulle vergesel word van 'n aangewese verantwoordelike persoon.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nabeela A
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. It was great. Everything in the chalet exceeded our expectations. Service from staff was exceptional too.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Delmé H
Gesin met tieners
5.0
Lekker rustige, veilige area naby genoeg aan Stellenbosch en omgewing. Baie vriendelike mense. Lekker ontbyt was 'n aangename verrassing. Hul piesangb...
Sien meer
Mrt 2025
Elsie S
Saam met vriende
5.0
Awesome plek baie skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly. Ek en my vriendin het dit baie geniet om daar te bly.
Feb 2025
Claire M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and quiet. Lovely comfy guest house with friendly and attentive service that serves a lovely breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Laurus K
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay, will visit again. Fantastic host! Thank you!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lauradale Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off Bonniemile Road, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lauradale Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 665
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 665
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 665
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Bonniemile Road, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab65ea95a932f4baa6a7818603c4afa6f08cb01c01d0fb671b8c9cde50870b56d623e3cc32bca356398c9863ca965dbb219c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 665 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Off Bonniemile Road Stellenbosch 7603 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.952359840125 18.792205364418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang