Laurie
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Bland Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 840 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Laurie's House is 'n ruim dubbelverdieping selfsorghuis, ideaal geleë in die veilige Point Village in Mosselbaai. Point Village is naby die middestad van Mosselbaai geleë en is ook binne loopafstand van verskeie restaurante en strande.
Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bevat 4 slaapkamers en 3 badkamers. Dit het 'n kombuisie bo, en onder is daar 'n groot oopplan-kombuis, sitkamer en eetkamer, sowel as 'n TV-kamer. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens.
Die klein kombuisie onder het 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n ministoof en oond. Daar is skuifdeure wat lei na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe, buite-eetkamermeubels en pragtige see-uitsigte.
Die groot kombuis bo is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Daarbenewens het die huis 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n hout-eetkamertafel met sitplek vir 6 en stoele in die eetarea. Die TV-kamer het 'n TV met DStv en WiFi, en maak oop deur glasskuifdeure na 'n patio.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 185
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 17 Bland Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Laurie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Bland Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang