Successfully reported

Lavandula Manor Self-Catering Guest House

Deluxe Lavender Kamer
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Deluxe Lavender Kamer is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n kombuisie met verhittings- en eetgeriewe, 'n lugbraaier, 'n broodrooster, 'n eetarea, 'n sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Hierdie eenheid is ook toegerus met sy eie privaat ingang. Die kamer het ook 'n haardroër, 'n strykyster en 'n strykplank. Die eenheid is ook toegerus met lugversorging. Hierdie kamer word via trappe bereik. Die kamer is sonnig in die somermaande, so jy kan ontspan en die ruimte sowel as die swembad, wat 'n paar meter van jou kamer af is, geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Slaapkamers
DStv
Beperkte kanale
Braai
Gemeenskaplik
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik
Tuin
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Yskassie
Braai
Gemeenskaplik
Etenstafel
Sitplek vir 2
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Klerekas
Spieëltafel
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Beperkte kanale
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Verkieslik moet u nie later as 21:00 inklok nie.

Neem asseblief kennis dat die swembad nie omhein is nie. Geen kinders word toegelaat nie.

Geen geraas vanaf 22:00 nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lavandula Suite
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Lavandula Suite met lugversorging is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n kombuisie met verhittings- en eetgeriewe, yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, sitarea, kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Jy sal 'n haardroër, strykplank en strykyster in die kamer vind. Hierdie eenheid is ook toegerus met 'n balkon en sy eie privaat ingang. Die swembad en braai-area word via trappe bereik.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Verkieslik moet u nie later as 21:00 inklok nie.

Neem asseblief kennis dat die swembad nie omhein is nie. Geen kinders word toegelaat nie.

Geen geraas vanaf 22:00 nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke Swembadkamer
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer spog met 'n patio met 'n uitsig oor die swembad en die see. Die slaaparea is ingerig met 'n koninggrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n groot stort (geen bad nie). Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, 'n lugbraaier, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. 'n Haardroër, strykplank, strykyster, asook swemhanddoeke word voorsien. Die kamer het nie lugversorging nie, maar is 'n redelik koel kamer met die groot oorhang oor die patio-area. 'n Waaier word voorsien indien nodig. Die kamer is toeganklik via 'n paar trappe en is deel van 'n gastehuis, so beweging in die bogenoemde areas kan soms gehoor word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Verkieslik moet u nie later as 21:00 inklok nie.

Neem asseblief kennis dat die swembad nie omhein is nie. Geen kinders word toegelaat nie.

Geen geraas vanaf 22:00 nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Marsh Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA744727ec5690282a6724ad110434fcfd42250f03e511b5c27b028a60b7293759688904a93144e0342171e8e131ea69a460cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 121 Marsh Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.182182665966 22.13632976073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang