Successfully reported

Rooi-Els Fijnbos units

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Delia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Our unit had all we needed, lovely spot. Perfect spot for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastiese verblyf! Ons het vreeslik lekker gebly, alles was skoon en netjies en die eienaars was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbi
Rooi-Els Fijnbos units
Baie dankie, Bianca! Julle was baie oulike gaste en hoop om julle weer te sien! Elbi en Gerrit

Hester O
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Fijnbos is baie sentraal. Naby die winkel, restaurante en die see. Ek het heerlik gebly! Groot, ruim eenheid met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Rooiels is 'n idilliese kusdorpie. Cleopatra het die inteken baie maklik gemaak en het gereeld navraag gedoen. Ek sal nie Lavenda Suite verhuur aan 4 volwassenes nie. Lavenda Suite se sitkamer is beknop vir 4 volwassenes. Te veel goeters wat rondstaan. Lavenda Suite se etenstafel het slegs sitplek vir 2 persone. Lavenda Suite se badkamer en toilet het nie 'n venster wat kan oopmaak of 'n extraction fan nie. Lavenda Suite se slaapplek vir volwassenes 3 en 4 is 'n opslaan sitkamerbank wat baie ongemaklik slaap. Geen laken is verskaf om oor die slaapbank te trek nie. Lavenda Suite is reg bo 'n restaurant se kombuis. As gevolg van houtvloere kan dit raserig raak as kombuispersoneel opwas en hard praat.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronita B
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Rooi Els dorpie baie mooi en skoon. Lekker gebly oor die algemeen. Slaapplek vir 4 volwassenes ietwat 'n probleem met 1 slaapkamer + uittrekbank.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Steyn D
Lang verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2025

Adequate but not exceptional. The room was comfortable and suitable for a short stay, such as an overnight stop or a two-night getaway, but not ideal for a weeklong holiday. While the advert mentioned a discount at the restaurant, it turned out to be a one-time 10% offer. There was no proper basin for washing cups and glasses, and although braai facilities were available, no plates were provided. The rooms are located above restaurants and shops, making it noisy late into the night and early in the mornings. While we loved Rooiels, the units were adequate but not exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Doreen T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Onstspannend en asemrowend mooi. Dit was skoon en netjies, die beddegoed van baie goeie gehalte, ons was by die winkeltjie en restaurant, naby die rotse en strand, dit was so lekker ontspannend, ek sal oor en oor enigiemand aanbeveel om daar te oornag of sommer te bly vir 'n paar dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Relaxing and refreshing. Rooiels is a very quiet and picturesque place. That's what I like. The shop has everything you need. Restaurants are a minute's walk. Cleopatra, our host, was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Harriet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Stilte. Explore. Memories. Strand! Die WiFi was baie swak - host moet dit duidelik maak vooraf. Ook, die sleutel vir toegang tot die perseel is in 'n boksie met 'n kode - host se foon was af en indien ander gaste nie aanbeveel het ons gaan luister by die eetplek nie, was ons stranded (wie weet vir hoe lank).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elbi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 38 Anemone Street, Rooi-Els, 7916, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69667381f81f27b7bb38ac358fb6222e161eae4dee99329867512404f3b8de26ccd4db42a84913ff01470370a2287a358eb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 38 Anemone Street Rooi-Els 7916 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -34.30146488427 18.8193483626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang