Successfully reported
+55

Lavender Lane Queenstown

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Buxton Street, Top Town, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Vanaf R855 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lavender Lane is in Queenstown 'n dorp in die middel van die Oos-Kaap. Lavender Lane is gerieflik geleë en is stapafstand van die Top Town-skole en sportvelde af en 'n paar minute se ry van Queenstown se middedorp, casino en privaat hospitaal af.

Akkommodasie beskik oor 5 gerieflike gastekamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daar is geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale in die kamers. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Verloor jouself in die gemak van dié ruim kamers terwyl jy die skoonheid van die eiendom geniet. Die atmosfeer en gemak sal enige moeë reisiger se batterye herlaai en ontspanne en verfris laat voel.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wendy S
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful place, clean, well equipped with everything we needed. Lovely place, with all the necessary equipment. Great value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Amelia R
Saam met lewensmaat
5.0
Een nag oorgeslaap. Kon dadelik inry nadat ons die nr op die hek geskakel het. Net 1 nag oorgeslaap. Kan dit aanbeveel vir 'n langer bly. Beddens baie...
Sien meer
Des 2024
Janet R
Saam met lewensmaat
5.0
Will be back. Very comfortable stay in beautiful accommodation. Highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Adre J
Gesin met tieners
5.0
Baie rustig, stil en veilig gevoel. Baie netjies en rustig, stil.
Mrt 2024
Wilna S
Saam met vriende
4.8
Ons het net een nag oorgebly. Dit was gerieflik. Alles was baie netjies en skoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 14 Buxton Street, Top Town, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lavender Lane Queenstown het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 855
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 855
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 855
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Buxton Street, Top Town, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwODk1OTViLTY4MTMtNDkxMC05M2MyLTBlNzUwOTYzNDEzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 14 Buxton Street Top Town 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.888806 26.88294
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang